top of page
hay-bales-in-golden-field-at-sunset-P7SJ
DROOGTEHULP

Laat dit pomp vir die boere

Droogtehulp met Burre Burger doen n minimum van 2 Uitreike na Boere elke maand, met voer wat weekliks aktief na Boere gestuur word. Ons Borg n Boerkind projek het ook al meer as R4,000,000 se bystand aan skool en koshuis gelde betaal, sowel as Chroniese en Mediese maandelikse rekeninge.

DIE SYFERS (MOONTLIK GEMAAK DEUR JOU)

MAAK N DONASIE

Kliek hier om te kyk na verskeie maniere om n donasie te maak, van paypal, tot eft.

DSC_5071.JPG

3000+

Die hoeveelheid vragte al vervoer na boere sedert 6 Maart 2017

 R380,000,000 +

Waarde toevoeging tot landbou in Suid-Afrika en Namibië

3 300 000 L

Die hoeveelheid diesel al verbrand om Boere te help in nood

3 600 000 KM

Die hoeveelheid KM al afgelê deur Drywers vir Droogtehulp, gebaseer op 1200km per trok gemiddeld

Droogtehulp Plain White.png

"Van die eerste vrag voer op 6 Maart 2017 het ek geweet ek sal elke verhoog van Droogtehulp ondersteun, solank soos ek kan.”

Adam Tas

20170928_110547.jpg

HOEKOM DROOGTEHULP?

6 Maart 2017

Toe Burre Burger op hierdie datum die eerste vragte gestuur het om droogte geteisterde gebiede in Suid-Afrika te help, het hy geweet dis nie genoeg nie, en dat daar baie meer probleme is as wat die oog raak sien, en die oor van hoor.

Om 600 vragte voer per jaar te stuur reg oor Suid-Afrika wil gedoen wees. Dit is egter nie moontlik sonder die volgehoue ondersteuning van mense met oop hande en harte van goud nie. Droogtehulp kan nie sonder die publiek nie, en is onafhanklik van ander organisasies, sowel as die goewerment.

Deur Droogtehulp te ondersteun, deel jy hoop uit vir Boere wie jou meer nodig het as wat jy weet. Droogte is n aaneenlopende probleem in Suid-Afrika. Saam, kan ons aanhou Boere help reg oor die land.

"As jy eers die trane van n hartseer boer sien, en dan die trane van n gelukkige een, het jou trane nie meer waarde nie. Dis hoekom ek Droogtehulp ondersteun”

Pierre Rossouw

"As almal maar kon sien wat ons al gesien het, sou hulle weet hoekom ons aanhou Droogtehulp ondersteun"

Appel

KONTAK DROOGTEHULP

Burre Burger 082 970 9219

  • facebook
bottom of page